Iyov 11:13-15
Iyov 11:13-15 PWL
As jy jou verstand, wil en emosie regmaak en jou hande uitsteek na Hom; as daar boosheid aan jou hande is, sal Hy dit ver weg verwyder en boosheid nie in jou tent laat bly nie, want dan sal jy dapper wees, ja, jy sal nie bang wees vir spanning nie,


