1
'Ezra 10:4
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want hierdie wet is vir julle uitgevaardig en ons staan by julle; wees onveranderlik sterk en doen dit!”
Compara
Explorar 'Ezra 10:4
2
'Ezra 10:1
Terwyl `Ezra bid, erken en huilend neerval op sy gesig voor die huis van God, kom daar uit Yisra’el ’n baie groot vergadering van manne, vroue en kinders by hom bymekaar, want die volk het aanhoudend gehuil.
Explorar 'Ezra 10:1