1
Ester 6:1-2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
In daardie nag kon die koning nie slaap nie en hy het beveel dat die boek van opgetekende kronieke gebring moes word en hulle is voor die koning gelees en dit is opgeteken gevind dat Mordekhai vertel het van Bigtana en Teresh, twee lyfknegte van die koning, bewakers van die deure, wat gesoek het om die hand aan koning Agashverosh te slaan.
Compara
Explorar Ester 6:1-2
2
Ester 6:6
Haman het ingekom en die koning vra vir hom: “Wat moet met die man gedoen word aan wie die koning eer wil bewys?” Haman het in sy verstand gedink: “Aan wie sou die koning wou eer bewys meer as aan my?”
Explorar Ester 6:6
3
Ester 6:10
Toe sê die koning vir Haman: “Maak gou, vat die kleed en die perd, soos jy gesê het en doen so aan Mordekhai, die Y’hudahiet, wat in die poort van die koning sit; laat niks onvervuld bly van alles wat jy gepraat het nie.”
Explorar Ester 6:10