1
Ester 5:2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Toe die koning vir Ester, die koningin, in die voorhof sien staan, het sy guns in sy oë gevind en die koning het die goue septer wat in sy hand was, na Ester uitgesteek; Ester het nader gekom en die bokant van die septer vasgehou.
Compara
Explorar Ester 5:2
2
Ester 5:3
Toe sê die koning vir haar: “Wat pla jou, koningin Ester en wat is jou versoek? Dit sal aan jou gegee word, selfs tot die helfte van die koninkryk.
Explorar Ester 5:3