1
Prediker 6:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die aanskouing met die oë is beter as die geswerf van die begeerte. Ook dit is kortstondig en ’n ergernis van die gees.
Compara
Explorar Prediker 6:9
2
Prediker 6:10
Dit wat vroeër was, is reeds genoem en die natuur van die mens is bekend en hy kan nie die oordeel betwis teen Hom wat sterker is as hy nie.
Explorar Prediker 6:10
3
Prediker 6:2
daar is ’n man aan wie God rykdom, skatte en eer gegee het sodat hy niks kortkom vir sy lewe van alles wat hy begeer nie, tog stel God hom nie in staat om daarvan te eet nie, maar ’n vreemdeling eet dit. Dit is kortstondig en ’n bose siekte.
Explorar Prediker 6:2
4
Prediker 6:7
Al die harde werk van ’n man is vir sy mond en tog word sy honger nie bevredig nie.
Explorar Prediker 6:7