1
Prediker 5:2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Wees nie haastig met jou mond nie en laat jou verstand, wil en emosie nie haastig wees om ’n woord te uiter voor God nie, want God is in die hemel en jy op die aarde; laat daarom jou woorde min wees
Compara
Explorar Prediker 5:2
2
Prediker 5:19
יהוה het ook aan elke mens rykdom en skatte gegee en die vermoë om daarvan te eet, sy deel te vat en hom te verheug in sy harde werk; dit is die geskenk van God
Explorar Prediker 5:19
3
Prediker 5:10
Hy wat geld lief het, sal nie bevredig word deur geld nie en hy wat rykdom lief het, sal dit nie behou nie. Ook dit is kortstondig.
Explorar Prediker 5:10
4
Prediker 5:1
Laat jou optrede gepas wees wanneer jy na die huis van God gaan en om nader te kom om te luister, te hoor en te doen, is beter as die offers van dwase, want hulle weet nie om te doen wat goed is nie.
Explorar Prediker 5:1
5
Prediker 5:4
Wanneer jy ’n gelofte aan God gedoen het, moenie uitstel om dit na te kom nie, want Hy het geen plesier in dwase nie, maar wat jou betref, betaal wat jy belowe het.
Explorar Prediker 5:4
6
Prediker 5:5
Dit is baie beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en dit nie doen nie.
Explorar Prediker 5:5
7
Prediker 5:12
Soet is die slaap van ’n werkende man, of hy min eet of baie, maar die oorvloed van die ryke laat hom nie toe om te slaap nie.
Explorar Prediker 5:12
8
Prediker 5:15
Soos hy uit sy moeder se baarmoeder uitgekom het, sal hy kaal na die aarde terugkeer om te gaan soos hy gekom het en sal niks van sy harde werk in sy hand saamdra nie
Explorar Prediker 5:15