1
Prediker 11:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Verbly jou, o jongman, in jou jeug en dit sal met jou goed gaan en loop in die lewenswyses van jou verstand, wil en emosie en wat jy sien met jou oë, maar weet dat God jou oor al hierdie dinge tot oordeel sal bring.
Compara
Explorar Prediker 11:9
2
Prediker 11:10
Verwyder daarom woede uit jou verstand, wil en emosie en sit boosheid weg van jou vlees, want die jeug en onkunde is kortstondig.
Explorar Prediker 11:10
3
Prediker 11:4
Hy wat die wind dophou, sal nie saai nie en hy wat na die wolke kyk, sal nie oes nie.
Explorar Prediker 11:4
4
Prediker 11:5
Soos wat jy nie die pad van die wind ken, of die werking van ’n vrou wat verwag nie, net so ken jy nie die werk van God, wat alles maak nie.
Explorar Prediker 11:5
5
Prediker 11:6
Saai jou saad in die oggend en hou nie jou hand terug in die aand nie, want jy weet nie watter sal voorspoedig wees, of hierdie of daardie en of altwee ewe goed sal wees nie.
Explorar Prediker 11:6
6
Prediker 11:2
Gee ’n deel aan sewe, ja, ook aan agt, want jy weet nie watter ongeluk daar op die aarde kan kom nie.
Explorar Prediker 11:2