1
Prediker 10:10
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Soos die snykant van ’n wapen stomp mag wees en nie skerp gemaak is nie, maar tog baie mag neerslaan, so is wysheid meer voordelig vir hulle wat hardwerkend is.
Compara
Explorar Prediker 10:10
2
Prediker 10:4
As die humeur van die heerser teen jou opkom, moenie jou land verlaat nie, want genesing vergewe baie sondes.
Explorar Prediker 10:4
3
Prediker 10:1
Soos dooie vlieë wat die houer met kosbare salfolie laat stink, so weeg ’n groot dwaasheid meer as wysheid en eer.
Explorar Prediker 10:1
4
Prediker 10:12
Die woorde uit die mond van ’n wyse man is aangenaam, maar die lippe van ’n dwaas sal homself vernietig.
Explorar Prediker 10:12
5
Prediker 10:8
Hy wat ’n put grawe, sal daarin val en hy wat ’n omheining afbreek, sal deur ’n slang gebyt word.
Explorar Prediker 10:8