1
Prediker 1:18
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want in baie wysheid is baie verdriet en hy wat kennis vermeerder, vermeerder smart.
Compara
Explorar Prediker 1:18
2
Prediker 1:9
Dit wat was, is dit wat sal wees en dit wat gedoen is, is dit wat gedoen sal word en daar is niks nuuts onder die son nie.
Explorar Prediker 1:9
3
Prediker 1:8
Alles is uitputtend, ’n mens word nie tevrede gestel deur te praat nie, sy oog word nie bevredig deur te sien nie en ook nie sy oor deur te hoor nie.
Explorar Prediker 1:8
4
Prediker 1:2-3
Kortstondigheid van kortstondigheid (vlugtig), sê die prediker, kortstondigheid van kortstondigheid, dit is alles kortstondig! Watter voordeel het die mens van al sy harde werk waarmee hy hom vermoei onder die son?
Explorar Prediker 1:2-3
5
Prediker 1:14
Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen word en kyk, dit was alles kortstondig en ’n ergernis van gees.
Explorar Prediker 1:14
6
Prediker 1:4
Een geslag gaan verby en die ander geslag kom, maar die aarde bly vir ewig.
Explorar Prediker 1:4
7
Prediker 1:11
Daar is geen nagedagtenis van vorige geslagte nie en daar sal ook nie herinneringe wees van geslagte wat kom by hulle wat daarná kom nie.
Explorar Prediker 1:11
8
Prediker 1:17
Ek het my verstand gegee om wysheid, spreuke en insig te ken, maar ek het ook ingesien dat dit ’n ergernis van gees is
Explorar Prediker 1:17