1
1 Kronieke 16:11
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Soek na יהוה en Sy sterkte; bid voortdurend voor Hom.
Compara
Explorar 1 Kronieke 16:11
2
1 Kronieke 16:34
Gee dank aan יהוה, want Hy is goed, want Sy liefdevolle goedheid is tot in ewigheid.
Explorar 1 Kronieke 16:34
3
1 Kronieke 16:8
“Gee dank aan יהוה, roep Sy Naam (Karakter en Outoriteit) aan, maak Sy dade bekend onder die volke!
Explorar 1 Kronieke 16:8
4
1 Kronieke 16:10
Roem in Sy afgesonderde Karakter en Outoriteit (Naam); laat die verstand, wil en emosie van dié wat יהוה soek, verheug wees.
Explorar 1 Kronieke 16:10
5
1 Kronieke 16:12
Onthou die wonderdade wat Hy gedoen het, Sy wonders en die regverdige oordele van Sy mond
Explorar 1 Kronieke 16:12
6
1 Kronieke 16:9
Sing tot Hom, gee dank aan Hom, vertel van al Sy wonderdade.
Explorar 1 Kronieke 16:9
7
1 Kronieke 16:25
want יהוה is groot en moet in ’n hoë mate geloof word en Hy moet bo al die konings respekvol gevrees word
Explorar 1 Kronieke 16:25
8
1 Kronieke 16:29
Gee dank aan יהוה met die eer wat Sy Naam (Karakter en Outoriteit) toekom, bring offers en gee dank in Sy Teenwoordigheid met die gebed van jou mond; aanbid יהוה met afgesonderde liedere.
Explorar 1 Kronieke 16:29
9
1 Kronieke 16:27
Lof, eer en majesteit is in Sy Teenwoordigheid; krag en grootheid is in Sy Afgesonderde Plek.
Explorar 1 Kronieke 16:27
10
1 Kronieke 16:23
Sing tot יהוה, o ganse aarde! Wys Sy verlossing van dag tot dag.
Explorar 1 Kronieke 16:23
11
1 Kronieke 16:24
Verkondig Sy lof en eer onder die nasies
Explorar 1 Kronieke 16:24
12
1 Kronieke 16:22
en gesê: “Raak nie aan My gesalfdes en doen My profete geen kwaad nie.”
Explorar 1 Kronieke 16:22
13
1 Kronieke 16:26
want al die afgode van die volke is beelde, maar יהוה het die hemele gemaak.
Explorar 1 Kronieke 16:26
14
1 Kronieke 16:15
Dink aan Sy verbond vir ewig, die boodskap wat Hy beveel het aan ’n duisend geslagte
Explorar 1 Kronieke 16:15
15
1 Kronieke 16:31
Laat die hemele bly wees en die aarde juig en laat die mens onder die volke sê: “יהוה heers!”
Explorar 1 Kronieke 16:31
16
1 Kronieke 16:36
Geseënd is יהוה, die God van Yisra’el, vir ewig en ewig! Dan sal al die mense sê: ‘Dit is waar!’ Laat hulle almal יהוה loof met ’n aangename en suiwer mond.”
Explorar 1 Kronieke 16:36
17
1 Kronieke 16:28
Gee dank aan יהוה, o families van die volke, gee dank aan יהוה weens Sy eer en sterkte.
Explorar 1 Kronieke 16:28