1 Kronieke 16:29

1 Kronieke 16:29 PWL

Gee dank aan יהוה met die eer wat Sy Naam (Karakter en Outoriteit) toekom, bring offers en gee dank in Sy Teenwoordigheid met die gebed van jou mond; aanbid יהוה met afgesonderde liedere. Dan 5:23; Rom 1:21