1
Handelinge 23:11
Bybel vir almal
ABA
Daardie nag het die Here by Paulus kom staan en Hy het vir Paulus gesê: “Jy moenie moedeloos word nie! Jy het nou vir die mense in Jerusalem van My vertel. So moet jy ook vir die mense in Rome van My gaan vertel.”
Compara
Explorar Handelinge 23:11