1
Handelinge 22:16
Bybel vir almal
ABA
Jy moenie langer wag nie. Jy moet nou opstaan. Jy moet jou laat doop en jy moet bid tot Christus. Dan sal Hy jou sondes wegneem.’
Compara
Explorar Handelinge 22:16
2
Handelinge 22:14
Ananias het vir my gesê: ‘Die God van ons voorouers het jou gekies om te weet wat Hy wil doen. Hy het jou ook gekies om die Regverdige te sien en sy eie stem te hoor.
Explorar Handelinge 22:14
3
Handelinge 22:15
Ja, God het jou gekies, want jy moet vir al die mense gaan vertel van die dinge wat jy gesien en gehoor het.
Explorar Handelinge 22:15