የYouVersion አርማ
መጽሐፍ ቅዱስእቅዶችቪዲዮዎች
መተግበሪያውን ያግኙ
የቋንቋ መምረጫ
የፍለጋ አዶ

ከ{{ምዕራፍ}} ታዋቂ የመጽሐፍ ቅዱስ ጥቅሶች

1

MATTEUS 4:4

Afrikaans 1983

AFR83

Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom. ”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

2

MATTEUS 4:10

Afrikaans 1983

AFR83

Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

3

MATTEUS 4:7

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

4

MATTEUS 4:1-2

Afrikaans 1983

AFR83

Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

5

MATTEUS 4:19-20

Afrikaans 1983

AFR83

Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

6

MATTEUS 4:17

Afrikaans 1983

AFR83

Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”

አወዳድር

{{ጥቅስ}} ያስሱ

ከ MATTEUS 4ጋር የተዛመዱ ነፃ የንባብ እቅዶች እና ምንባቦች

የቀድሞው ምዕራፍ
ቀጣይ ምዕራፍ
YouVersion

በየቀኑ ከእግዚአብሔር ጋር የቅርብ ግንኙነት እንዲኖርዎ እንዲፈልጉ የሚያበረታታዎ እና የሚሞግትዎ።

አገልግሎት

ስለ

ሙያዎች

በጎ ፈቃደኛ

ብሎግ

ተጫን / ይንኩት

ጠቃሚ ማስፈንጠሪያዎች

እገዛ

ልገሳ

የመጽሐፍ ቅዱስ እትሞች

የድምጽ መጽሐፍ ቅዱስ

የመጽሐፍ ቅዱስ ቋንቋዎች

የዕለቱ ጥቅስ


የዲጂታል አገልግሎት

Life.Church
አማርኛ

©2026 Life.Church / YouVersion

የግለሰብነት መመሪያ / የግለሰብ አቋም መመሪያውሎች
የተጋላጭነት ገለጻ ፕሮግራም
ፌስቡክትዊተርኢንስታግራምዩትዩብፒንትረስት