Beleef Gemeente se banier

Beleef Gemeente

Pastoor Retief Booysen bedien voltyds as die visionêre leier van Beleef Gemeentein Alberton, Johannesburg. Saam met sy dinamiese span vertrou hulle dat meer mense die heerlikheidvanJesus Christus sal beleef. Hy is getroud met Lizelleen hulle het twee dogtersRené en Kayla.24 jaar gelede het hy‘n keuse gemaak om sy lewe in vertroue aan Christus Jesus te gee envandaar was die lewe nog nooit weer dieselfde nie. God is ons redevir lewe, ons rede virbeweging en ons rede vir bestaan.