
Vida Kerk SA
Vida Kerk is 'n evangelies-gesentreerde familie kerk, geleë in die hart van Linden, Johannesburg. Ons is lief vir Jesus en ons harte is daarop ingestel om Hom te ken, Hom bekend te maak en Sy liefde te leef. Ons bied 'n verwelkomende en warm ruimte vir almal om te groei en te dien. Een van ons sleutelfaktore is dissipelskap, en ons streef daarna om 'n gemeenskap van dissipelmakers te bou wat sal voortgaan om die Koninkryk te bou. Ons is Bybel-gebaseerd, Gees-gelei, en Sending-gedrewe, en ons streef daarna om Jesus altyd in die middelpunt van alles te hou. Ons sal graag met jou wil verbind! Kom besoek ons gemeenskap en sien wat God doen in en rondom ons Stad!
