Rieka Bruwer se banier

Rieka Bruwer

Ek is Rieka Bruwer, oud-onderwyser en projekbestuurder. Ek is getroud en het twee pragtige kinders. Dit is vir my passie om God se Woord te ontdek en altyd meer te leer.