The Chosen: Seisoen 1

The Chosen: Seisoen 1

’n Charismatiese visserman wat in skuld verdrink. ’n Ontstelde vrou wat met regte demone stoei. ’n Tollenaar wat deur sy familie en sy mense verstoot is. ’n Godsdienstige leier wat sukkel met sy oortuigings. In hierdie baanbrekende eerste seisoen van The Chosen, sien Jesus deur die oë van diegene wat Hom ontmoet het.