Oorsig: Filippense

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Filippense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In hierdie brief bedank Paulus die Christene van Filippi vir hulle vrygewigheid en deel hoe hulle almal geroep word om Jesus se selfopofferende liefde na te volg. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid