Oorsig: 2 Korintiërs

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 2 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Korintiërs los Paulus sy konflik met die Korintiërs op deur te wys hoe die skandaal van die kruisiging ons waardestelsels onderste-bo draai. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid