Vir die koorleier: op die wysie van “By die dood van die seun”. 'n Psalm van Dawid. Met my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van u magtige reddingsdade vertel. Oor U wil ek my verbly en vrolik wees, u Naam wil ek besing, o Allerhoogste.
PSALMS 9:1-3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's