YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalms 68:4-6

PSALMS 68:4-6 - Maar vir die regverdiges sal daar blydskap wees,
hulle sal juig voor God,
hulle sal vrolik en bly wees.

Sing 'n lied tot eer van God,
sing tot eer van sy Naam,
maak 'n pad vir Hom wat op die wolke ry,
en jubel voor Hom wie se Naam Here is.
'n Vader vir weeskinders
en 'n beskermer van die reg van weduwees
is God in sy heilige woning.

Maar vir die regverdiges sal daar blydskap wees, hulle sal juig voor God, hulle sal vrolik en bly wees. Sing 'n lied tot eer van God, sing tot eer van sy Naam, maak 'n pad vir Hom wat op die wolke ry, en jubel voor Hom wie se Naam Here is. 'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning.

PSALMS 68:4-6

Psalms 68:4-6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's