YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalm 63:3-8

PSALMS 63:3-8 - Ek wil by U in die heiligdom wees
om daar u mag en grootheid te ondervind.
U troue liefde is meer werd as die lewe;
daarom sal ek U prys.
Ek sal U my lewe lank loof,
my hande ophef om u Naam te prys.
Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet,
sal ek U altyd roem met jubelende mond.
As ek aan U dink op my bed,
oor U peins in die nag, dan weet ek:
U is vir my 'n hulp,
en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.

Ek wil by U in die heiligdom wees om daar u mag en grootheid te ondervind. U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys. Ek sal U my lewe lank loof, my hande ophef om u Naam te prys. Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond. As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: U is vir my 'n hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.

PSALMS 63:3-8

Psalm 63:3-8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's