YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalms 47:1-6

PSALMS 47:1-6 - Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.

Al julle volke, klap julle hande;
juig tot eer van God met 'n jubelende stem,
want aan die Here, die Allerhoogste, kom eerbied toe;
Hy is die Groot Koning oor die hele aarde:
Hy het volke aan ons onderwerp
en nasies aan ons onderhorig gemaak;
Hy het ons besitting vir ons uitgekies,
die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet. Sela

God gaan op na sy tempel toe onder gejubel,
die Here gaan op terwyl die ramshorings blaas.

Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm. Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met 'n jubelende stem, want aan die Here, die Allerhoogste, kom eerbied toe; Hy is die Groot Koning oor die hele aarde: Hy het volke aan ons onderwerp en nasies aan ons onderhorig gemaak; Hy het ons besitting vir ons uitgekies, die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet. Sela God gaan op na sy tempel toe onder gejubel, die Here gaan op terwyl die ramshorings blaas.

PSALMS 47:1-6

Psalms 47:1-6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's