YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalms 145:17-21

PSALMS 145:17-21 - Die Here is regverdig in al sy handelinge,
getrou in alles wat Hy doen.
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,
almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra,
Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle.
Die Here beskerm almal wat Hom liefhet,
maar al die goddeloses verdelg Hy.

Ek sal die lof van die Here verkondig.
Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.

Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra, Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses verdelg Hy. Ek sal die lof van die Here verkondig. Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.

PSALMS 145:17-21

Psalms 145:17-21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's