YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Psalm 115:13-16

PSALMS 115:13-16 - Hy seën dié wat Hom dien,
klein en groot.

Mag die Here julle talryk maak,
julle én julle kinders.
Mag die Here julle seën,
Hy wat hemel en aarde gemaak het.
Die hemel is net vir die Here,
maar die aarde het Hy aan die mense gegee.

Hy seën dié wat Hom dien, klein en groot. Mag die Here julle talryk maak, julle én julle kinders. Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het. Die hemel is net vir die Here, maar die aarde het Hy aan die mense gegee.

PSALMS 115:13-16

Psalm 115:13-16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's