Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken;
jou broer is daar met die oog op jou nood.
Dit is 'n mens sonder insig wat borg staan,
wat instaan vir die skuld van sy naaste.
Wie hou van aanstoot gee, hou van rusie;
wie homself hoog aanslaan, soek sy eie ondergang.