YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Spreuke 13:20-23

SPREUKE 13:20-23 - Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid;
wie hom met dwase ophou, word self sleg.

Teenspoed volg die sondaars op hulle pad;
die regverdige word met voorspoed vergoed.

'n Goeie mens laat 'n erfenis na ook vir sy kleinkinders;
die besittings van die sondaar
kom in die hande van die regverdige.

Grond wat die eerste keer geploeg is,
lewer genoeg kos vir die armes,
maar waar daar nie wet en orde is nie,
word die kos van hulle af weggevat.

Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase ophou, word self sleg. Teenspoed volg die sondaars op hulle pad; die regverdige word met voorspoed vergoed. 'n Goeie mens laat 'n erfenis na ook vir sy kleinkinders; die besittings van die sondaar kom in die hande van die regverdige. Grond wat die eerste keer geploeg is, lewer genoeg kos vir die armes, maar waar daar nie wet en orde is nie, word die kos van hulle af weggevat.

SPREUKE 13:20-23

Spreuke 13:20-23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's