YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Proverbs 11:25-28

SPREUKE 11:25-28 - Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê.
Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.

Mense vervloek iemand wat weier om koring te verkoop
en hulle seën iemand wat gewillig is om te verkoop.

Wie die goeie nastreef, kan goedkeuring verwag;
wie op die kwaad uit is, kry dit.

Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val;
wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. Mense vervloek iemand wat weier om koring te verkoop en hulle seën iemand wat gewillig is om te verkoop. Wie die goeie nastreef, kan goedkeuring verwag; wie op die kwaad uit is, kry dit. Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val; wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.

SPREUKE 11:25-28

Proverbs 11:25-28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's