YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Proverbs 1:7-15

SPREUKE 1:7-15 - Kennis begin met die dien van die Here;
dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.

My seun, jy moet luister na die onderrig
wat jou vader jou gee;
moenie wat jou moeder jou leer,
verontagsaam nie:
dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop
en 'n kettinkie jou hals.
As sondaars jou wil verlei, my seun,
moenie toegee nie.
Hulle sal vir jou sê:
“Kom ons gaan lê iemand voor en vermoor hom,
ons oorval sommer iemand, al het hy ons niks gedoen nie;
kom ons laat mense verdwyn soos die dood dit doen,
ons maak gesonde mense dood!
Ons vat al wat waardevol is
en ons maak huise vol met wat ons roof.
Jy kan deel in die buit,
dit sal ons almal s'n wees.”
Moenie met hulle saamgaan nie, my seun,
bly van hulle pad af

Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag. My seun, jy moet luister na die onderrig wat jou vader jou gee; moenie wat jou moeder jou leer, verontagsaam nie: dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop en 'n kettinkie jou hals. As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie. Hulle sal vir jou sê: “Kom ons gaan lê iemand voor en vermoor hom, ons oorval sommer iemand, al het hy ons niks gedoen nie; kom ons laat mense verdwyn soos die dood dit doen, ons maak gesonde mense dood! Ons vat al wat waardevol is en ons maak huise vol met wat ons roof. Jy kan deel in die buit, dit sal ons almal s'n wees.” Moenie met hulle saamgaan nie, my seun, bly van hulle pad af

SPREUKE 1:7-15

Proverbs 1:7-15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's