Later kry Jesus hom in die tempel en sê vir hom: “Kyk, jy is nou gesond. Moet nou nie meer sonde doen nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.” Die man het vir die Jode gaan vertel dat dit Jesus is wat hom gesond gemaak het.
JOHANNES 5:14-15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's