U is ons vader, Here, ons is klei en U het ons gevorm, ons is almal die werk van u hande. Moet tog nie aanhou kwaad wees vir ons nie, Here, moenie ons sonde vir altyd teen ons hou nie, onthou tog ons is almal u volk.
JESAJA 64:8-9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's