Soekresultate vir: Romans 3:23

ROMEINE 3:23 (AFR83)

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,

KOLOSSENSE 3:23 (AFR83)

Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie,

GALASIËRS 3:23 (AFR83)

Voordat hierdie geloof gekom het, is ons deur die wet gevange gehou en bewaak totdat die tyd van die geloof sou aanbreek.

JEREMIA 3:23 (AFR83)

Die lawaai op die heuwels, op die berge, lewer niks op nie. Die redding van Israel kom net van die Here ons God af.

ESEGIËL 3:23 (AFR83)

Ek is toe na die vallei toe. Die magtige verskyning van die Here het daar gestaan, net soos ek Hom aan die Kebarrivier gesien het. Ek het platgeval,

DANIËL 3:23 (AFR83)

Maar die drie manne, Sadrag, Mesag en Abednego, het vasgebind binne-in die brandende oond geval.

HANDELINGE 3:23 (AFR83)

Elkeen wat nie hierdie Profeet gehoorsaam nie, moet van die volk afgesny word.’

GENESIS 3:23 (AFR83)

Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die tuin van Eden uit om die aarde te gaan bewerk, die aarde waaruit hy gemaak is.

NUMERI 3:23 (AFR83)

Die Gersongroep het aan die westekant agter die tabernakel kamp opgeslaan

DEUTERONOMIUM 3:23 (AFR83)

“Dit was toe dat ek die Here gesmeek het:

MARKUS 3:23 (AFR83)

Jesus het hulle nader geroep en hulle met voorbeelde geantwoord: “Hoe kan die Satan die Satan uitdrywe?

LUKAS 3:23 (AFR83)

Toe Jesus met sy werk begin het, was Hy omtrent dertig jaar oud. Hy was, soos hulle gemeen het, die seun van Josef. Josef was die seun van Eli,

JOHANNES 3:23 (AFR83)

Johannes was ook besig om te doop, by Enon naby Salim, waar daar baie water was. Die mense het na hom toe gekom en is deur hom gedoop.

NEHEMIA 3:23 (AFR83)

die tweede deel deur Benjamin en Gassub, regoor hulle huise, die derde deel deur Asarja seun van Maäseja, seun van Ananeja, reg voor sy huis.

JOB 3:23 (AFR83)

“Waarom die lewenslig gee aan 'n man wat vir hom geen pad vorentoe sien nie, 'n man vir wie God van alles afgesny het?

SPREUKE 3:23 (AFR83)

jy sal jou pad veilig loop en jou voet nie stamp nie;

JESAJA 3:23 (AFR83)

en spieëltjies, spogrokkies, kopdoekies en skouermanteltjies.

KLAAGLIEDERE 3:23 (AFR83)

dit is elke môre nuut. U trou is groot.

RIGTERS 3:23 (AFR83)

en deur die voorportaal uitgegaan nadat hy die deur van die bovertrek toegetrek en gesluit het.

1 KORINTIËRS 3:23 (AFR83)

maar julle behoort aan Christus en Christus aan God.

1 JOHANNES 3:23 (AFR83)

En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het.

2 SAMUEL 3:23 (AFR83)

Dit was toe dat Joab en al sy soldate tuis gekom het en daar vir hom gesê is: “Abner seun van Ner het by die koning gekom, en hy het hom ongehinderd laat vertrek.”

1 KONINGS 3:23 (AFR83)

Die koning redeneer toe by homself: die een sê: “Die seuntjie wat lewe, is myne, joune is dood,” en die ander sê: “Nee, jou seuntjie is dood; die een wat lewe, is myne.”

2 KONINGS 3:23 (AFR83)

“Dis bloed!” het hulle geskree. “Die konings het met mekaar begin veg en mekaar doodgemaak. Storm op die buit af, Moabiete!”

1 KRONIEKE 3:23 (AFR83)

Nearja het drie seuns gehad: Eljoënai, Hiskia en Asrikam.