Soekresultate vir: Jeremiah 29:11

JEREMIA 29:11 (AFR83)

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

SPREUKE 29:11 (AFR83)

'n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; 'n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer.

DEUTERONOMIUM 29:11 (AFR83)

ook julle kinders en julle vrouens, selfs die vreemdeling wat by julle in die laer is, dié wat julle hout vir julle moet kap, en dié wat julle water vir julle moet aandra.

PSALMS 29:11 (AFR83)

Die Here gee krag aan sy volk; die Here seën sy volk met oorvloed.

JOB 29:11 (AFR83)

Dié wat van my gehoor het, het goed van my gepraat, dié wat my gesien het, het my geprys

JESAJA 29:11 (AFR83)

Elke openbaring is nou vir julle soos die woorde in 'n verseëlde boek: jy gee dit vir iemand wat kan lees en jy vra: “Lees dit asseblief vir my,” en hy sê: “Ek kan nie, die boek is verseël.”

ESEGIËL 29:11 (AFR83)

Geen mens of dier sal 'n voet daar sit nie, en daar sal veertig jaar lank niemand woon nie.

GENESIS 29:11 (AFR83)

Daarna het Jakob vir Ragel gesoen en toe het hy begin huil.

EKSODUS 29:11 (AFR83)

Slag dan die bul by die deur van die tent van ontmoeting in my teenwoordigheid.

NUMERI 29:11 (AFR83)

Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring afgesien van die sondeoffer vir julle versoening en die gereelde brandoffer met die graanoffer en die drankoffers daarby.”

1 KRONIEKE 29:11 (AFR83)

Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.

2 KRONIEKE 29:11 (AFR83)

Spring nou aan die werk, my seuns, want die Here het julle gekies om voor Hom diens te doen en sy dienaars te wees wat vir Hom offerandes moet bring.”

1 SAMUEL 29:11 (AFR83)

Toe het Dawid en sy manne klaargemaak om vroeg die môre te vertrek en terug te gaan na die land van die Filistyne toe. Maar die Filistyne het na Jisreël toe opgetrek.

MATTEUS 11:29 (AFR83)

Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.

MARKUS 11:29 (AFR83)

Jesus sê toe vir hulle: “Ek gaan julle een ding vra, en as julle My daarop antwoord, sal Ek vir julle sê met watter gesag Ek hierdie dinge doen.

ROMEINE 11:29 (AFR83)

As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie.

HEBREËRS 11:29 (AFR83)

Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het.

SPREUKE 11:29 (AFR83)

Wie sy huishouding verwaarloos, sal naderhand net wind oor hê; 'n onverstandige mens word die slaaf van dié een wat wysheid het.

DANIËL 11:29 (AFR83)

“Op die bestemde tyd sal hy die suide weer binneval, maar hierdie keer sal dit nie weer gaan soos die vorige keer nie.

LUKAS 11:29 (AFR83)

Toe die mense aanhou saamdrom, het Jesus hulle begin toespreek en gesê: “Die mense van hierdie tyd is 'n verdorwe geslag. Hulle vra 'n wonderteken, maar daar sal geen teken aan hulle gegee word nie behalwe die teken van Jona.

JOHANNES 11:29 (AFR83)

Toe sy dit hoor, het sy gou opgestaan en na Hom toe gegaan.

HANDELINGE 11:29 (AFR83)

Die gelowiges het toe besluit dat elkeen na sy vermoë sou bydra tot 'n hulpfonds wat vir hulle medegelowiges wat in Judea woon, gestuur sou word.

GENESIS 11:29 (AFR83)

Abram het getrou en Nahor ook: Abram se vrou se naam was Sarai en dié van Nahor se vrou was Milka, 'n dogter van Haran wat nie net die vader van Milka was nie, maar ook van Jiska.

DEUTERONOMIUM 11:29 (AFR83)

Wanneer die Here julle God julle bring in die land wat julle in besit gaan neem, moet julle die seën afkondig op Gerisimberg en die straf op Ebalberg.

NEHEMIA 11:29 (AFR83)

in En-Rimmon, in Sora, in Jarmut,