Soekresultate vir: Imitation Nova Scotia Driver

PSALMS 119:105 (AFR83)

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

SPREUKE 3:5 (AFR83)

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.

JEREMIA 17:7 (AFR83)

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is;

PSALMS 37:5 (AFR83)

Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

SPREUKE 16:9 (AFR83)

'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.