Soekresultate vir: Hebrews 11:30

MATTEUS 11:30 (AFR83)

My juk is sag en my las is lig.”

LEVITIKUS 11:30 (AFR83)

soos geitjies, sandakkedisse, boomakkedisse, gewone akkedisse en ook verkleurmannetjies.

NUMERI 11:30 (AFR83)

Daarna het Moses en die leiers na die kamp toe teruggegaan.

DEUTERONOMIUM 11:30 (AFR83)

Die twee berge lê wes van die Jordaan, anderkant die pad uit die ooste, die pad uit die gebied van die Jordaanvallei, waar die Kanaäniete woon, regoor Gilgal, naby die waarsêersboom.

HANDELINGE 11:30 (AFR83)

Hulle het dit gedoen en die geld met Barnabas en Saulus aan die ouderlinge in Jerusalem gestuur.

ROMEINE 11:30 (AFR83)

Vroeër was julle heidene, ongehoorsaam aan God, maar noudat die Jode ongehoorsaam geword het, het God Hom oor julle ontferm.

HEBREËRS 11:30 (AFR83)

Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het.

JOHANNES 11:30 (AFR83)

Jesus het nog nie in die dorp aangekom nie, maar was nog op die plek waar Marta Hom ontmoet het.

DANIËL 11:30 (AFR83)

Skepe van die westelike kuslande sal teen hom optrek en hy sal skrik en omspring. Dan sal hy sy woede kom koel op die gewyde verbondsvolk deur die raad te volg van dié wat afvallig geword het van die gewyde verbondsvolk.

MARKUS 11:30 (AFR83)

Die doop van Johannes, was dit van God of van mense afkomstig? Antwoord My.”

LUKAS 11:30 (AFR83)

Net soos Jona vir die mense van Nineve 'n teken was, so sal die Seun van die mens 'n teken wees vir die mense van vandag.

GENESIS 11:30 (AFR83)

Sarai was onvrugbaar; sy het nie kinders gehad nie.

RIGTERS 11:30 (AFR83)

Jefta het 'n gelofte teenoor die Here afgelê en gesê: “As U die Ammoniete vandag heeltemal oorgee in my mag,

NEHEMIA 11:30 (AFR83)

in Sanoag en Adullam en die nedersettings by hulle, in Lakis en sy boerderygebied en in Aseka en sy buiteposte. Hulle was dus gevestig oor die gebied van Berseba af tot by Hinnomdal.

SPREUKE 11:30 (AFR83)

Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens.

1 KORINTIËRS 11:30 (AFR83)

Daarom is daar baie swakkes en sieklikes onder julle en sterf daar baie van julle.

2 KORINTIËRS 11:30 (AFR83)

As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede.

1 KONINGS 11:30 (AFR83)

vat Agija die nuwe mantel wat hy aangehad het, skeur dit in twaalf stukke

1 KRONIEKE 11:30 (AFR83)

Marai uit Netofa; Geled seun van Baäna uit Netofa;

GENESIS 30:11 (AFR83)

en Lea het gesê: “Nou is ek gelukkig!” Sy het die seun Gad genoem.

EKSODUS 30:11 (AFR83)

Die Here het verder vir Moses gesê:

DEUTERONOMIUM 30:11 (AFR83)

“Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie.

SPREUKE 30:11 (AFR83)

Daar is 'n soort mens wat sy vader vervloek en vir sy moeder nie 'n goeie woord het nie,

ESEGIËL 30:11 (AFR83)

Nebukadnesar en sy mense, 'n wrede nasie, word gebring om Egipte te verwoes. Hulle gaan die land aanval en hom vol dooies maak.

NUMERI 30:11 (AFR83)

en haar man hoor daarvan en maak nie beswaar nie en keur dit nie af nie, bly al haar geloftes en die verpligtinge wat sy op haar geneem het, van krag.