Soekresultate vir: 1 Sameul 21:5

1 SAMUEL 21:5 (AFR83)

Toe sê Dawid vir die priester: “Soos altyd wanneer ek gaan oorlog maak, is vrouens vir ons verbode en daarom is die liggame van die manskappe rein. Al is dit ook 'n gewone onderneming, is die liggame vandag tog rein.”

1 KRONIEKE 21:5 (AFR83)

waar hy die resultaat van die volkstelling aan Dawid oorhandig het. Israel was in totaal een miljoen een honderd duisend weerbare man en Juda vier honderd en sewentig duisend.

1 KONINGS 21:5 (AFR83)

Toe kom sy vrou Isebel na hom toe en vra vir hom: “Wat is jy so bedruk dat jy niks wil eet nie?”

1 TESSALONISENSE 5:21 (AFR83)

maar toets dit alles, behou wat goed is,

1 TIMOTEUS 5:21 (AFR83)

Ek beveel jou voor God en voor Christus Jesus en die uitverkore engele om jou aan hierdie voorskrifte te hou sonder vooroordeel of partydigheid.

1 JOHANNES 5:21 (AFR83)

Liewe kinders, bly dus weg van die afgode af.

1 KRONIEKE 5:21 (AFR83)

Aan vee het hulle vyftig duisend kamele gebuit, twee honderd en vyftig duisend stuks kleinvee en twee duisend donkies, en hulle het ook nog honderd duisend gevangenes weggevoer.

ESEGIËL 21:5 (AFR83)

Al wat leef, sal weet dat Ek, die Here, my swaard getrek het, en dit sal nie teruggaan skede toe nie.

2 SAMUEL 21:5 (AFR83)

Hulle antwoord die koning: “Daar was 'n man wat ons wou uitroei en wat beplan het om ons te verdelg sodat ons nie in die grondgebied van Israel kon voortbestaan nie.

DIE OPENBARING 21:5 (AFR83)

Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”

2 KONINGS 21:5 (AFR83)

In die twee voorhowe van die huis van die Here het hy altare vir al die hemelliggame gebou.

DEUTERONOMIUM 21:5 (AFR83)

Dan moet die Levitiese priesters wat deur die Here jou God uitgekies is om Hom te dien en in sy Naam die seën uit te spreek, nader kom en enige geskil of aanklag moet deur hulle uitspraak afgehandel word.

EKSODUS 21:5 (AFR83)

As die slaaf egter uitdruklik sou sê: ‘Ek is lief vir my eienaar en vir my vrou en my kinders.

MATTEUS 21:5 (AFR83)

“Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op 'n donkie, op die vul van 'n pakdier.”

NUMERI 21:5 (AFR83)

en teen God en Moses uitgevaar: “Waarom het U ons uit Egipte laat trek net om in die woestyn te sterwe? Hier is nie brood en water nie, en ons is sat vir hierdie slegte kos.”

SPREUKE 21:5 (AFR83)

Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig, maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.

JESAJA 21:5 (AFR83)

'n Tafel word gedek, die eetgerei is reggesit, hulle begin eet en drink! Dan kom die bevel: “Leiers, wees gereed! Smeer die skilde met olie!”

GENESIS 21:5 (AFR83)

Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak gebore is.

LEVITIKUS 21:5 (AFR83)

Priesters mag nie as teken van rou hulle hare of wangbaard afskeer of aan hulle liggame snymerke maak nie.

RIGTERS 21:5 (AFR83)

Toe sê die Israeliete: “Wie van al die stamme van Israel het nie hier na die gemeente, na die Here toe, opgekom nie?” Daar is vroeër 'n eed afgelê dat elkeen wat nie na die Here toe kom in Mispa nie, doodgemaak sal word.

JOHANNES 21:5 (AFR83)

Jesus vra toe vir hulle: “Mense, het julle nie iets gevang om te eet nie?” “Nee,” antwoord hulle Hom.

LUKAS 21:5 (AFR83)

Toe sommige oor die tempel praat, oor die pragtige klippe en gewyde geskenke waarmee dit versier was, sê Jesus:

JOSUA 21:5 (AFR83)

Vir die res van die Kehatgroep is tien stede geloot in die gebied van die families in die stam Efraim, die stamgebied Dan en dié van die halwe Manassestam.

JEREMIA 21:5 (AFR83)

en dan gaan Ek self teen julle veg met my groot mag en krag, in groot toorn, gramskap en woede.

HANDELINGE 21:5 (AFR83)

Maar toe die sewe dae verby was, het ons verder gereis, en hulle is almal met hulle vrouens en kinders saam met ons tot buitekant die stad. Ons het op die strand gekniel en gebid

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid