Soekresultate vir: SPREUKE 3:5-6

SPREUKE 3:5 (AFR83)

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.

SPREUKE 3:6 (AFR83)

Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

SPREUKE 6:5 (AFR83)

red jou uit sy mag soos 'n wildsbok uit 'n strik, soos 'n voëltjie uit die net van 'n voëlvanger.

SPREUKE 5:6 (AFR83)

Sy hou jou weg van die pad van die lewe af, sy laat jou dwaal, en jy weet dit nie.

SPREUKE 6:3 (AFR83)

doen dan dít, my seun, en red jouself só as jy in 'n ander se mag beland het: gaan soebat hom, gaan pleit by hom;

SPREUKE 5:3 (AFR83)

Die slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie,

SPREUKE 1:4 (AFR83)

Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word, jongmense sal leer om met kennis en oorleg op te tree.

SPREUKE 1:5 (AFR83)

Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer

SPREUKE 1:6 (AFR83)

om spreuke en sinspelings, woorde en raaisels van wyse mense te begryp.

SPREUKE 1:9 (AFR83)

dit sal jou lewe versier soos 'n krans jou kop en 'n kettinkie jou hals.

SPREUKE 1:1 (AFR83)

Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel.

SPREUKE 1:23 (AFR83)

As julle luister na my teregwysing, gee ek julle my wysheid in oorvloed en leer ek julle my woorde begryp.

SPREUKE 1:33 (AFR83)

maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.”

SPREUKE 2:1 (AFR83)

My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou eie,

SPREUKE 2:3 (AFR83)

Roep insig by, vra na gesonde begrip.

SPREUKE 2:15 (AFR83)

hulle paaie is krom en hulle koers is verkeerd.

SPREUKE 2:21 (AFR83)

want die opregtes sal die land bly bewoon, dié wat onberispelik leef, sal ongehinderd gelaat word,

SPREUKE 3:7 (AFR83)

Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is:

SPREUKE 3:16 (AFR83)

Die wysheid gee met die een hand 'n lang lewe en met die ander rykdom en eer.

SPREUKE 3:18 (AFR83)

Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.

SPREUKE 3:19 (AFR83)

Die Here het die fondament van die aarde met wysheid gelê en die hemel gebou met insig.

SPREUKE 3:21 (AFR83)

My seun, behou die takt en oorleg; moet dit nie uit die oog verloor nie,

SPREUKE 1:8 (AFR83)

My seun, jy moet luister na die onderrig wat jou vader jou gee; moenie wat jou moeder jou leer, verontagsaam nie:

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid