Soekresultate vir: Deutsche Telekom Hochschule Leipzig成绩单[办证网:zjw211.com]上海南汇Saint Mary
DEUTERONOMIUM 27:4 (AFR83)
Nadat jy deur die Jordaan getrek het, moet jy die klippe waaroor ek nou net opdragte gegee het, op Ebalberg opstapel en moet jy hulle met kalk afwit.
DEUTERONOMIUM 28:4 (AFR83)
“Jou nageslag sal geseën wees, en die opbrengs van jou lande en die aanteel van jou diere, jou kalweroes en jou lammeroes.
DEUTERONOMIUM 28:6 (AFR83)
“Jy sal geseën wees waar jy ook gaan.
DEUTERONOMIUM 28:9 (AFR83)
“As jy die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen, sal Hy jou in stand hou as sy heilige volk soos Hy met 'n eed aan jou beloof het.
DEUTERONOMIUM 28:10 (AFR83)
“Al die volke op die aarde sal weet dat die Naam van die Here oor jou uitgeroep is, en hulle sal bang wees vir jou.
DEUTERONOMIUM 28:12 (AFR83)
Die Here sal sy goeie voorraadskuur, die hemel, vir jou oopmaak om vir jou land reën te gee op die regte tyd, om alles wat jy doen, te seën. Dan sal jy aan baie nasies kan leen, maar self sal jy nie hoef te leen nie.
DEUTERONOMIUM 28:16 (AFR83)
“Daar sal 'n vloek op jou rus in die stad, daar sal 'n vloek op jou rus in die oop veld.
DEUTERONOMIUM 28:19 (AFR83)
“Daar sal 'n vloek op jou rus waar jy ook gaan.
DEUTERONOMIUM 28:23 (AFR83)
“Die hemel bo jou sal brons word en die aarde onder jou yster.
DEUTERONOMIUM 28:28 (AFR83)
Die Here sal jou tref met kranksinnigheid en blindheid en waansin.
DEUTERONOMIUM 28:40 (AFR83)
Oral in jou grondgebied sal jy olyfbome hê, maar jy sal jou liggaam nie met hulle olie versorg nie, want die olywe sal afval.
DEUTERONOMIUM 28:47 (AFR83)
“As jy die Here jou God nie met vreugde en blydskap dien nie omdat jy baie besit,
DEUTERONOMIUM 28:50 (AFR83)
'n wrede nasie deur wie niemand, oud of jonk, ontsien word nie, 'n nasie sonder genade.
DEUTERONOMIUM 28:57 (AFR83)
van die nageboorte of van die vleis van haar kinders wat sy in die wêreld gebring het nie. Sy sal alles in die geheim opeet, so honger sal sy wees. Dit sal gebeur wanneer jou vyand jou beleër en jou laat swaarkry in al jou stede.
DEUTERONOMIUM 28:63 (AFR83)
“Soos die Here jou God Hom oor julle verbly het toe Hy aan julle goed gedoen en julle baie gemaak het, so sal Hy Hom verbly wanneer Hy julle tot niet maak en julle uitroei. Julle sal uitgeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.
DEUTERONOMIUM 29:4 (AFR83)
En tog het die Here tot nou toe nie vir julle verstand gegee om te verstaan, oë om te sien en ore om te luister nie.
DEUTERONOMIUM 30:3 (AFR83)
sal die Here jou God jou omstandighede verander. Hy sal jou jammer kry en jou weer bymekaarmaak van oral af waarheen Hy jou tussen die volke verstrooi het.
DEUTERONOMIUM 30:4 (AFR83)
Al is jy verdryf tot in die uithoeke van die aarde, die Here jou God sal jou daar gaan bymekaarmaak en van daar af gaan haal.
DEUTERONOMIUM 30:13 (AFR83)
Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy nie hoef te sê: ‘Wie sal vir ons oorvaar na die oorkant toe om die gebod vir ons te gaan haal en ons dit mee te deel sodat ons daarvolgens kan lewe’ nie.
DEUTERONOMIUM 30:14 (AFR83)
Die gebod is baie naby aan jou, jy kan daaroor praat, jy ken dit, jy kan daarvolgens lewe.
DEUTERONOMIUM 30:15 (AFR83)
“Ek het vandag die lewe en die voorspoed, die dood en die teenspoed aan jou voorgehou.
DEUTERONOMIUM 31:5 (AFR83)
Die Here sal hierdie nasies in julle mag oorgee, en julle moet met hulle alles doen wat ek julle beveel het.
DEUTERONOMIUM 31:14 (AFR83)
Die Here het vir Moses gesê: “Jou tyd om te sterf, het aangebreek. Roep vir Josua en gaan staan in die tent van ontmoeting sodat Ek hom sy bevele kan gee.” Moses en Josua het toe in die tent van ontmoeting gaan staan,
DEUTERONOMIUM 31:19 (AFR83)
“Teken hierdie lied vir julle op en leer dit vir die Israeliete. Laat hulle dit sing sodat die lied my getuie teen hulle kan wees.