Soekresultate vir: Deutsche Telekom Hochschule Leipzig成绩单[办证网:zjw211.com]上海南汇Saint Mary
DEUTERONOMIUM 28:60 (AFR83)
Hy sal al die siektes van Egipte oor jou bring, alles waarvoor jy bang is, en hulle sal ongeneeslik wees.
DEUTERONOMIUM 28:64 (AFR83)
Die Here sal jou verstrooi onder al die volke, oor die hele aarde. Daar sal jy ander gode dien wat jy en jou voorvaders nie geken het nie, gode van hout en klip.
DEUTERONOMIUM 28:66 (AFR83)
Jou lewe sal aan 'n draadjie hang, jy sal dag en nag in vrees lewe, jy sal jou lewe lank onveilig wees.
DEUTERONOMIUM 29:3 (AFR83)
die groot rampe wat julle self gesien het, die tekens, daardie groot wonderdade.
DEUTERONOMIUM 29:5 (AFR83)
Ek het julle veertig jaar deur die woestyn gelei: julle klere het nie aan julle liggame verslyt en julle skoene het nie stukkend afgeval van julle voete af nie.
DEUTERONOMIUM 29:6 (AFR83)
Julle het nie brood geëet en wyn of bier gedrink nie sodat julle kon leer dat die Here julle God is.
DEUTERONOMIUM 29:7 (AFR83)
Toe julle by hierdie plek aangekom het, het koning Sihon van Gesbon en koning Og van Basan opgetrek om teen ons oorlog te maak. Ons het hulle verslaan
DEUTERONOMIUM 29:11 (AFR83)
ook julle kinders en julle vrouens, selfs die vreemdeling wat by julle in die laer is, dié wat julle hout vir julle moet kap, en dié wat julle water vir julle moet aandra.
DEUTERONOMIUM 29:12 (AFR83)
Julle staan hier sodat julle deel kan kry aan die verbond van die Here julle God wat Hy vandag onder eed met julle sluit,
DEUTERONOMIUM 29:13 (AFR83)
sodat Hy julle vandag sy volk kan maak en Hy julle God kan word, soos Hy julle beloof het en soos Hy met 'n eed beloof het aan julle voorvaders, Abraham, Isak en Jakob.
DEUTERONOMIUM 29:14 (AFR83)
Die Here het gesê: ‘Dis nie net julle met wie Ek hierdie verbond onder eed sluit nie.’
DEUTERONOMIUM 2:24 (AFR83)
“Die Here het vir my gesê: ‘Breek kamp af en trek deur die Arnonkloof. Ek gee die Amoriet, koning Sihon van Gesbon, en sy land in jou mag. Begin nou, neem sy land in besit, maak oorlog teen hom.
DEUTERONOMIUM 2:33 (AFR83)
het die Here ons God hulle in ons mag oorgegee, en ons het hom en sy seuns en sy hele volk verslaan.
DEUTERONOMIUM 3:2 (AFR83)
Toe het die Here vir my gesê: ‘Moenie vir hom bang wees nie, want Ek gee hom en sy hele leër en sy hele land in jou mag oor, en jy moet met hom maak soos jy gemaak het met koning Sihon van die Amoriete, wat in Gesbon gewoon het.’
DEUTERONOMIUM 3:24 (AFR83)
‘Here my God, U het begin om my u grootheid en u groot mag te laat ondervind. Watter god is daar, in die hemel of op die aarde, wat u magtige dade kan nadoen?
DEUTERONOMIUM 4:2 (AFR83)
Moenie iets byvoeg by wat ek julle beveel nie en moet ook nie iets daarvan wegvat nie, maar gehoorsaam die Here julle God se gebooie wat ek julle gegee het.
DEUTERONOMIUM 4:38 (AFR83)
om nasies, groter en sterker as julle, voor julle uit te verdryf en om julle in hulle land in te bring en dit aan julle te gee as julle besitting. En so is dit nou nog.
DEUTERONOMIUM 5:2 (AFR83)
Die Here ons God het by Horeb 'n verbond met ons gesluit.
DEUTERONOMIUM 5:6 (AFR83)
“ ‘Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het.
DEUTERONOMIUM 5:8 (AFR83)
“ ‘Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie.
DEUTERONOMIUM 5:10 (AFR83)
maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.
DEUTERONOMIUM 6:3 (AFR83)
As jy luister, Israel, en as jy gehoorsaam is en lewe volgens my gebooie, sal jy voorspoedig wees en uitermate baie word in die land wat oorloop van melk en heuning. Dit is wat die Here die God van jou voorvaders jou beloof het.
DEUTERONOMIUM 6:8 (AFR83)
Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees.
DEUTERONOMIUM 6:22 (AFR83)
toe Hy voor ons oë tekens en groot wonderdade gedoen het en rampe oor Egipte laat kom het, oor die farao en sy hele huis.
DEUTERONOMIUM 7:19 (AFR83)
Jy het met jou eie oë gesien met watter groot plae en tekens en wonders, met watter magtige dade en wonderdade die Here jou God jou bevry het. Hy sal met al die volke vir wie jy bang is, maak soos met Egipte.