Soekresultate vir: Deutsche Telekom Hochschule Leipzig成绩单[办证网:zjw211.com]上海南汇Saint Mary
DEUTERONOMIUM 10:4 (AFR83)
Die Here het in dieselfde skrif as tevore die tien gebooie geskryf wat Hy op die berg, die dag toe die volk bymekaargekom het, uit die vuur uit vir julle gegee het. Daarna het Hy die twee plat klippe vir my gegee.
DEUTERONOMIUM 10:16 (AFR83)
“Wy jou aan Hom en moenie hardkoppig wees nie.
DEUTERONOMIUM 11:4 (AFR83)
Julle het beleef wat Hy gedoen het met die leër van Egipte, sy perde en sy strydwaens wat die Here deur die water van die Rietsee laat verswelg het toe hulle julle agtervolg het. Die Here het hulle mag so gebreek dat hulle nou nog nie herstel het nie.
DEUTERONOMIUM 11:7 (AFR83)
Met julle eie oë het julle al hierdie groot dade gesien wat die Here gedoen het.
DEUTERONOMIUM 11:8 (AFR83)
“Julle moet alles gehoorsaam wat ek julle vandag beveel, sodat julle sterk kan optree en die land wat julle gaan verower, kan binnegaan en in besit neem.
DEUTERONOMIUM 11:12 (AFR83)
Dit is 'n land waarvoor die Here jou God sorg: van nuwejaarsdag af tot oujaarsdag toe hou Hy ononderbroke sy oog daaroor.
DEUTERONOMIUM 11:17 (AFR83)
want dan sal die toorn van die Here teen julle ontvlam, en Hy sal dit nie laat reën nie, die aarde sal nie meer sy opbrengs lewer nie, en julle sal baie gou verdwyn uit die goeie land wat die Here aan julle gee.
DEUTERONOMIUM 11:21 (AFR83)
Dan sal julle en julle nageslag lank, ja, so lank as die hemel en die aarde sal bestaan, bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders te gee.
DEUTERONOMIUM 11:24 (AFR83)
Elke plek waar julle kom, sal julle s'n wees: van die woestyn in die suide af tot by Libanonberg in die noorde, van die rivier, die Eufraatrivier, in die ooste af tot by die see in die weste. Dit sal julle grense wees.
DEUTERONOMIUM 11:29 (AFR83)
Wanneer die Here julle God julle bring in die land wat julle in besit gaan neem, moet julle die seën afkondig op Gerisimberg en die straf op Ebalberg.
DEUTERONOMIUM 11:32 (AFR83)
moet julle al die voorskrifte en die bepalings wat ek julle vandag gegee het, gehoorsaam en daarvolgens lewe.”
DEUTERONOMIUM 12:12 (AFR83)
Daar moet julle en julle kinders en julle slawe en slavinne daarvan geniet in die teenwoordigheid van die Here julle God, ook die Leviete wat by julle woon, want hulle het nie 'n deel van die land as besitting saam met julle gekry nie.
DEUTERONOMIUM 12:28 (AFR83)
Julle moet al die gebooie wat ek julle gegee het, gehoorsaam en dan sal dit vir altyd goed gaan met julle en julle nageslag, want dan doen julle wat goed en reg is in die oë van die Here julle God.
DEUTERONOMIUM 12:29 (AFR83)
“Die Here julle God sal die nasies verslaan na wie toe julle op pad is om hulle te verdryf. As julle hulle oorwin het en in hulle land woon,
DEUTERONOMIUM 12:32 (AFR83)
“Elke gebod wat ek julle beveel het, moet julle gehoorsaam en daarvolgens moet julle lewe; julle mag daar niks bysit en niks daarvan wegvat nie.”
DEUTERONOMIUM 13:14 (AFR83)
moet jy die saak deeglik ondersoek en haarfyn daarna uitvra. As die gerug waar is en die afskuwelike daad wel tussen julle plaasgevind het,
DEUTERONOMIUM 14:4 (AFR83)
Die diere waarvan julle mag eet, is: bees, skaap, bok,
DEUTERONOMIUM 14:12 (AFR83)
Die volgende mag egter nie geëet word nie: arende, lammervangers en visarende;
DEUTERONOMIUM 14:14 (AFR83)
al die kraaisoorte;
DEUTERONOMIUM 15:6 (AFR83)
Die Here jou God sal jou voorspoedig maak soos Hy beloof het, en jy sal aan baie nasies kan uitleen sonder dat jy self hoef te leen. Jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.
DEUTERONOMIUM 15:8 (AFR83)
Wees vrygewig teenoor hom en leen hom wat hy nodig het.
DEUTERONOMIUM 15:10 (AFR83)
Gee vryelik aan jou broer wat arm is, en moenie sleg voel omdat jy vir hom gegee het nie, want juis omdat jy vir hom gee, sal die Here jou God jou voorspoedig maak in alles wat jy doen en aanpak.
DEUTERONOMIUM 15:13 (AFR83)
Maar wanneer jy hom vrylaat, moet jy hom nie met leë hande laat gaan nie.
DEUTERONOMIUM 16:9 (AFR83)
“Jy moet sewe weke bereken van die dag af dat jy jou graan begin oes.
DEUTERONOMIUM 16:11 (AFR83)
In die plek wat die Here jou God sal kies om sy Naam daar te laat woon, moet jy bly wees in die teenwoordigheid van die Here jou God, jy en jou seuns en dogters, jou slawe en slavinne, die Leviete wat in jou omgewing woon, die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees by jou.