Soekresultate vir: Psalms 34:6

PSALMS 69:34 (AFR83)

want die Here slaan ag op die armes, Hy vergeet nie sy mense wat gevangenes is nie.

PSALMS 37:34 (AFR83)

Vertrou op die Here en bly op sy weë; Hy sal jou weer laat opstaan om die land te besit, en jy sal die ondergang van die goddeloses aanskou.

PSALMS 18:34 (AFR83)

Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan.

MARKUS 6:34 (AFR83)

Toe Jesus uit die skuit klim, het Hy 'n groot menigte mense daar gesien en Hy het hulle innig jammer gekry, want hulle was soos skape wat nie 'n wagter het nie. Hy het hulle toe baie uitvoerig begin leer.

JOHANNES 6:34 (AFR83)

Hulle sê toe vir Hom: “Meneer, gee ons tog altyd hierdie brood.”

SPREUKE 6:34 (AFR83)

Die woede van die vrou se man is 'n gloeiende vuur, sy wraak ken nie perke nie;

RIGTERS 6:34 (AFR83)

Die Gees van die Here het vir Gideon in besit geneem, en hy het die ramshoring geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg.

LUKAS 6:34 (AFR83)

En as julle geld leen net aan dié van wie julle hoop om dit terug te kry, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Sondaars leen ook aan sondaars, solank hulle maar dieselfde bedrag kan terugkry.

MATTEUS 6:34 (AFR83)

“Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”

2 KRONIEKE 34:6 (AFR83)

en ook die stede van Manasse, Efraim en Simeon, tot by Naftali, en ook die ruïnes van die omgewing.

2 KRONIEKE 6:34 (AFR83)

“Sou u volk teen sy vyande uittrek in 'n oorlog wat deur U beveel is, en hulle bid tot U in die rigting van hierdie stad wat U gekies het en die huis wat ek vir u Naam gebou het,

1 KONINGS 6:34 (AFR83)

Die twee dubbeldeure was van sipreshout. Op die twee vleuels van elke deur was sirkels uitgesny.

1 KRONIEKE 6:34 (AFR83)

wie se geslag teruggaan oor Elkana, Jerogam, Eliël, Togu,

PSALMS 1:6 (AFR83)

Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.

PSALMS 3:6 (AFR83)

As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.

PSALMS 20:6 (AFR83)

Ons sal juig oor u oorwinning en in die Naam van ons God die vaandels ontplooi. Mag die Here alles gee wat u vra.

PSALMS 25:6 (AFR83)

Dink aan die liefde en trou, Here, wat U van altyd af betoon het.

PSALMS 26:6 (AFR83)

As 'n onskuldige, Here, was ek my hande en draai ek na u altaar toe

PSALMS 31:6 (AFR83)

In u hande gee ek my lewe oor, want, Here, troue God, U het my vrygemaak.

PSALMS 37:6 (AFR83)

Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag.

PSALMS 44:6 (AFR83)

Met u hulp sal ons ons teëstanders verslaan, in u Naam sal ons dié oorwin wat teen ons opstaan.

PSALMS 52:6 (AFR83)

Jy saai graag verwarring met jou leuens!

PSALMS 55:6 (AFR83)

vrees en skrik oorweldig my, my hele liggaam bewe.

PSALMS 51:6 (AFR83)

Teen U alleen het ek gesondig, ek het gedoen wat verkeerd is in u oë. U uitspraak is dus reg en u oordeel regverdig.

PSALMS 53:6 (AFR83)

dat daar iets vreesliks met julle gaan gebeur, so vreeslik soos nooit tevore nie? God sal die bene van dié wat teen sy volk wil veg, op die slagveld verstrooi. Sy volk sal hulle op die vlug laat slaan, want God het hulle verwerp.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid