Soekresultate

GENESIS 19:7 (AFR83)

het hy gesê: “Nee, vriende! Moenie so 'n verkeerde ding doen nie.

LEVITIKUS 19:7 (AFR83)

Wie daarvan op die derde dag eet, eet iets onreins. Dit is nie vir My aanneemlik nie.

NUMERI 19:7 (AFR83)

Dan moet hy sy klere was en hom bad. Daarna mag hy in die kamp kom, maar hy sal die res van die dag onrein wees.

DEUTERONOMIUM 19:7 (AFR83)

Dit is waarom ek jou beveel om drie stede uit te sonder.

RIGTERS 19:7 (AFR83)

Die man was op die punt om te vertrek, maar toe sy skoonpa daarop aandring, het hy omgedraai en daar oornag.

DIE OPENBARING 3:19 (AFR83)

Ek bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet. Laat dit dan vir julle erns wees en bekeer julle.

DIE OPENBARING 9:19 (AFR83)

Die perde se vermoë om skade te doen, is in hulle bekke en ook in hulle sterte; want hulle sterte is soos slange en het koppe, en daarmee pynig hulle die mense.

DIE OPENBARING 11:19 (AFR83)

Toe het God se tempel, wat in die hemel is, oopgegaan, en sy verbondsark wat in sy tempel is, het sigbaar geword. Daar het toe weerligstrale, dreunings, donderslae, 'n aardbewing en 'n groot haelstorm gekom.

DIE OPENBARING 14:19 (AFR83)

Die engel het toe sy sekel op die aarde ingesteek. Hy het die wingerd op die aarde afgeoes en die oes in die groot parskuip van God se toorn gegooi.

DIE OPENBARING 16:19 (AFR83)

Die groot stad het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het inmekaargestort. God het ook nie vergeet om vir die grote Babilon die beker met die wyn van sy gloeiende toorn te gee nie.

DIE OPENBARING 18:19 (AFR83)

Hulle het stof op hulle koppe gegooi en geskreeu. Hulle het gehuil en gekerm en gesê: “Hoe vreeslik, hoe vreeslik! Die groot stad! Almal wat skepe op see het, het ryk geword van haar skatte. In een oomblik is sy verwoes!”

DIE OPENBARING 21:19 (AFR83)

Die fondamente van die stadsmuur is met allerhande edelstene versier: die eerste fondament met opaal, die tweede met saffier, die derde met agaat, die vierde met smarag,

DIE OPENBARING 22:19 (AFR83)

en as iemand een van die woorde van hierdie profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is.

DIE OPENBARING 1:19 (AFR83)

Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur.

DIE OPENBARING 2:19 (AFR83)

Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle liefde, geloof, diensvaardigheid en volharding en Ek weet dat julle nou ook meer doen as tevore.

DIE OPENBARING 3:7 (AFR83)

Skrywe aan die leraar van die gemeente in Filadelfia: So sê die Heilige, die Ware God, Hy wat die sleutel van Dawid het, wat die deur oopsluit en niemand sal dit weer toesluit nie, en dit toesluit en niemand sluit dit weer oop nie:

DIE OPENBARING 4:7 (AFR83)

Die eerste lewende wese het soos 'n leeu gelyk en die tweede soos 'n bul; die derde het 'n gesig soos dié van 'n mens gehad en die vierde het gelyk soos 'n arend wat vlieg.

DIE OPENBARING 5:7 (AFR83)

Hy het toe gegaan en die boek ontvang uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

DIE OPENBARING 10:7 (AFR83)

Op die dag wanneer die sewende engel op sy trompet gaan blaas, sal God se verborge bedoeling met alles bereik word, soos Hy die blye tyding aan sy dienaars, die profete, bekend gemaak het.”

DIE OPENBARING 11:7 (AFR83)

Wanneer hulle egter hulle getuienis klaar gelewer het, sal die dier wat uit die onderaardse diepte uit kom, teen hulle oorlog maak, hulle oorwin en hulle doodmaak.

DIE OPENBARING 12:7 (AFR83)

Daar het toe oorlog gekom in die hemel: Migael en sy engele moes oorlog voer teen die draak. Die draak en sy engele het oorlog gevoer,

DIE OPENBARING 13:7 (AFR83)

Aan hom is daar ook mag gegee om teen die gelowiges oorlog te maak en hulle te oorwin; en daar is gesag aan hom gegee oor elke stam, volk, taal en nasie.

DIE OPENBARING 14:7 (AFR83)

en hy het met 'n harde stem uitgeroep: “Vrees God en gee aan Hom die eer, want die tyd het aangebreek vir sy oordeel. Aanbid Hom wat die hemel en die aarde, die see en die waterbronne gemaak het.”

DIE OPENBARING 15:7 (AFR83)

Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat tot in alle ewigheid lewe.

DIE OPENBARING 16:7 (AFR83)

Toe het ek die engel wat oor die altaar toesig hou, hoor sê: “Ja, Here God, Almagtige, betroubaar en reg is u oordele.”