Soekresultate vir: Deutsche Telekom Hochschule Leipzig成绩单[办证网:zjw211.com]上海南汇Saint Mary
DEUTERONOMIUM 12:13 (AFR83)
“Moenie julle brandoffers sommer op enige plek offer wat vir julle goed lyk nie.
DEUTERONOMIUM 12:24 (AFR83)
Julle mag die bloed nie eet nie. Julle moet dit op die grond uitgooi asof dit water is.
DEUTERONOMIUM 14:10 (AFR83)
Maar julle mag nie dié eet wat nie vinne en skubbe het nie: hulle is vir julle onrein.
DEUTERONOMIUM 14:11 (AFR83)
“Julle mag alle rein voëls eet.
DEUTERONOMIUM 14:16 (AFR83)
uile, ibisse en flaminke;
DEUTERONOMIUM 14:17 (AFR83)
pelikane, swane en visvangers;
DEUTERONOMIUM 14:26 (AFR83)
Daar moet jy met die geld koop net wat jy wil: bees, skaap, wyn, bier, of enigiets anders wat jy wil hê. Dan moet jy en jou familie dit daar in die teenwoordigheid van die Here jou God eet en bly wees.
DEUTERONOMIUM 15:9 (AFR83)
Moenie sondige gedagtes herberg en dink dit is nie goed om jou broer wat arm is te help nie omdat die sewende jaar, die jaar van afskrywing, op hande is nie. Hy mag hom teen jou op die Here beroep, en jy sal skuldig staan.
DEUTERONOMIUM 15:21 (AFR83)
Maar as die eersteling 'n liggaamsgebrek het, as hy lam of blind is of enige ander liggaamsgebrek het, mag jy hom nie as offer vir die Here jou God bring nie.
DEUTERONOMIUM 16:1 (AFR83)
“Onthou die maand Abib en vier die paasfees tot eer van die Here jou God. Dit was 'n nag in die maand Abib dat die Here jou God jou uit Egipte laat trek het.
DEUTERONOMIUM 16:4 (AFR83)
Sewe dae lank mag daar in jou hele gebied geen suurdeeg wees nie. Daar mag nie van die vleis wat jy op die eerste aand offer, tot die volgende môre toe oorbly nie.
DEUTERONOMIUM 16:5 (AFR83)
Jy mag nie die paasoffer bring in enige van die woonplekke wat die Here jou God vir jou gee nie.
DEUTERONOMIUM 16:6 (AFR83)
Jy mag dit net bring in die plek wat die Here jou God sal kies om sy Naam daar te laat woon. Daar moet jy die paasoffer bring in die aand, teen sononder, want julle het in die aand uit Egipte uit weggetrek.
DEUTERONOMIUM 19:1 (AFR83)
“Die Here jou God sal die nasies uitroei wie se land Hy aan jou sal gee. Hy sal hulle verdryf en jy sal in hulle stede en in hulle huise woon.
DEUTERONOMIUM 19:2 (AFR83)
In die land wat die Here jou God aan jou gee om te besit, moet jy drie stede uitsonder
DEUTERONOMIUM 19:4 (AFR83)
Iemand mag na een van die stede toe vlug om te bly lewe as hy 'n ander doodgemaak het sonder voorbedagte rade en sonder dat daar voorheen vyandskap tussen hulle was.
DEUTERONOMIUM 19:5 (AFR83)
Wanneer iemand byvoorbeeld saam met sy buurman na 'n bos toe gaan om hout te kap en hy swaai die byl in sy hand om 'n boom te kap, en die byl skram weg van die boom af en tref die buurman sodat hy sterf, mag so 'n persoon na een van die drie stede toe vlug om te bly lewe.
DEUTERONOMIUM 19:11 (AFR83)
“Wanneer daar vyandskap is tussen 'n man en sy buurman, en hy lê sy buurman voor en pak hom en slaan hom dat hy sterf, en die man vlug dan na een van hierdie stede toe,
DEUTERONOMIUM 19:14 (AFR83)
“Jy mag nie jou buurman se grenslyne verskuif nie. Dit is grenslyne wat voorheen deur die voorgeslag vasgestel is vir die eiendom wat jy sal besit in die land wat die Here jou God jou as besit sal gee.”
DEUTERONOMIUM 19:20 (AFR83)
Die ander mense sal daarvan hoor en bang word en hierdie soort verkeerde ding sal nie weer tussen julle voorkom nie.
DEUTERONOMIUM 20:10 (AFR83)
Wanneer jy teen 'n stad optrek om daarteen te veg, moet jy 'n vredesaanbod maak.
DEUTERONOMIUM 20:11 (AFR83)
As die stad die vredesaanbod aanvaar en sy poorte vir jou oopgooi, moet al sy inwoners jou dwangarbeiders word en vir jou werk.
DEUTERONOMIUM 20:12 (AFR83)
Maar as die stad nie met jou vrede sluit nie en teen jou wil oorlog maak, moet jy dit beleër.
DEUTERONOMIUM 20:14 (AFR83)
maar die vrouens en klein kindertjies, die vee en alles wat in die stad is, alles wat gebuit kan word, moet jy buitmaak sodat jy kan geniet wat jy by jou vyand buitgemaak het, wat die Here jou God vir jou gegee het.
DEUTERONOMIUM 20:19 (AFR83)
“Wanneer jy 'n stad 'n lang ruk beleër terwyl jy daarteen oorlog maak om dit in te neem, moet jy nie sy bome verwoes en dit afkap nie, want jy moet die vrugte daarvan eet. Jy mag dit nie afkap nie, want die bome op die land is nie mense dat jy teen hulle moet veg nie.