Soekresultate vir: Psalms 139:15

PSALMS 15:1 (AFR83)

'n Psalm van Dawid. Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef?

PSALMS 15:4 (AFR83)

hy wat dié verag wat deur God verwerp is, maar almal eer wat die Here dien; wat sy woord hou, selfs tot sy eie skade,

PSALMS 15:5 (AFR83)

sy geld nie op rente uitleen nie en hom nie laat omkoop om die onskuldige te kort te doen nie. Wie hom hieraan hou, sal nooit wankel nie.

PSALMS 15:3 (AFR83)

nie kwaadpraat nie, sy medemens nie kwaad aandoen nie en niemand beledig nie;

PSALMS 119:139 (AFR83)

Ontsteltenis verteer my omdat my teëstanders u woord verontagsaam.

PSALMS 7:15 (AFR83)

Die skuldige is soos iemand wat swanger geraak het van onreg, swanger is van kwaad en leuens voortbring.

PSALMS 18:15 (AFR83)

Hy het sy pyle afgeskiet en die vyand uitmekaar gejaag, hulle met 'n menigte weerligstrale op loop gejaag.

PSALMS 25:15 (AFR83)

My oë is altyd op die Here gerig, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou.

PSALMS 51:15 (AFR83)

Dan sal ek oortreders leer wat U van 'n mens verwag; dat die sondaars hulle tot U sal bekeer.

PSALMS 92:15 (AFR83)

Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag. Hulle sal fris en lewenskragtig wees.

PSALMS 9:15 (AFR83)

Dan kan ek van al u roemryke dade vertel, in die poorte van Sion kan ek juig oor die uitkoms wat U gegee het.

PSALMS 10:15 (AFR83)

Verbreek tog die magsgreep van die goddelose en van die misdadiger, straf sy misdade! Moenie een enkele van sy misdade verskoon nie.

PSALMS 40:15 (AFR83)

Laat dié wat my lewe wil neem, self in die ellende beland, teleurgestel in hulle verwagting; laat dié wat graag my ondergang wil sien, op die vlug slaan en beskaamd staan.

PSALMS 45:15 (AFR83)

in haar veelkleurige rok word sy na die koning toe gelei; sy en haar gevolg van jong meisies, haar vriendinne, word na u toe gebring.

PSALMS 49:15 (AFR83)

Soos skape is hulle bestem om te sterwe; die dood is hulle wagter. Sonder meer daal hulle in die graf in; in die doderyk verdwyn alles waarop hulle vertrou het; vir hulle bestaan dit nie meer nie.

PSALMS 50:15 (AFR83)

Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer.”

PSALMS 69:15 (AFR83)

Red my uit die modder, dat ek nie wegsak nie, laat my wegkom van my vyande af, weg uit die diep waters.

PSALMS 74:15 (AFR83)

U wat fontein en stroom laat uitbreek het, U wat standhoudende riviere laat opdroog het.

PSALMS 77:15 (AFR83)

U is die God wat wonderdade doen; U het u mag onder die volke geopenbaar.

PSALMS 80:15 (AFR83)

Almagtige God, kyk tog uit die hemel af en ontferm U weer oor hierdie wingerdstok, neem hom weer onder u sorg.

PSALMS 81:15 (AFR83)

hoe gou sou Ek hulle vyande nie op die knieë bring en hulle teëstanders met my eie hand verslaan nie.”

PSALMS 86:15 (AFR83)

U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.

PSALMS 88:15 (AFR83)

Waarom verstoot U my, Here, waarom trek U U van my af terug?

PSALMS 89:15 (AFR83)

U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.

PSALMS 90:15 (AFR83)

Soveel dae as dié waarin U ons verdruk het, soveel jare as dié waarin ons gely het, gee ons soveel jare van blydskap.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid