Soekresultate vir: Psalms 91:2

PSALMS 2:9 (AFR83)

Jy sal hulle verpletter met jou ystersepter, hulle flenters slaan soos 'n kleipot.”

PSALMS 2:11 (AFR83)

Julle moet die Here met ontsag dien, Hom met vrees en bewing toejuig

PSALMS 2:6 (AFR83)

“Dit is Ek wat hom as my koning gesalf het op Sion, my heilige berg.”

PSALMS 2:4 (AFR83)

Hy wat in die hemel woon, lag hulle uit, die Here spot met hulle.

PSALMS 23:2 (AFR83)

Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.

PSALMS 1:2 (AFR83)

maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.

PSALMS 7:2 (AFR83)

By U soek ek beskerming, Here my God. Help my, red my van almal wat my vervolg,

PSALMS 3:2 (AFR83)

Ek het so baie vyande, Here! Baie kom in opstand teen my.

PSALMS 6:2 (AFR83)

Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie.

PSALMS 5:2 (AFR83)

Luister tog na my woorde, Here, hoor hoe ek sug.

PSALMS 42:2 (AFR83)

Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.

PSALMS 44:2 (AFR83)

Met ons eie ore het ons gehoor, o God, ons vaders het ons dit vertel, dat U in die ou dae, in die gryse verlede, 'n groot daad gedoen het.

PSALMS 45:2 (AFR83)

Mooi woorde roer in my hart; ek dra my gedig voor aan die koning; my tong is soos die pen van 'n vaardige skrywer.

PSALMS 49:2 (AFR83)

Luister hierna, al julle volke, gee aandag, julle almal wat die wêreld bewoon,

PSALMS 52:2 (AFR83)

na aanleiding daarvan dat die Edomiet Doëg gekom en aan Saul vertel het: Dawid was in die huis van Agimelek.

PSALMS 39:2 (AFR83)

Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek sê nie. Ek wil nie 'n woord praat as 'n slegte mens my teëstaan nie.”

PSALMS 43:2 (AFR83)

Net U is my skuiling, my God; waarom verstoot U my dan? Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?

PSALMS 55:2 (AFR83)

Hoor my gebed, o God, moet tog nie onverskillig staan teenoor my smeking nie.

PSALMS 83:2 (AFR83)

Moet tog nie afsydig staan nie, o God, moet tog nie stilbly en niks doen nie!

PSALMS 11:2 (AFR83)

Kyk, die goddeloses span hulle boë, en hulle lê aan met die pyl op die snaar; hulle staan reg om uit die donker die opregtes van hart te tref.

PSALMS 12:2 (AFR83)

Help tog, Here, want daar is geen vrome meer nie, daar is geen betroubare mens meer oor nie.

PSALMS 14:2 (AFR83)

Van die hemel af kyk die Here die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra.

PSALMS 18:2 (AFR83)

Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.

PSALMS 8:2 (AFR83)

Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!

PSALMS 15:2 (AFR83)

Hy wat onberispelik wandel en doen wat reg is, wat met sy hele hart die waarheid praat,

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid