Soekresultate vir: Psalms 34:6

PSALMS 6:3 (AFR83)

Ontferm U oor my, Here, want ek kwyn weg, maak my gesond, Here, want my liggaam is uitgeteer.

PSALMS 6:6 (AFR83)

Iemand wat dood is, kan tog nie u Naam bely nie. Kan iemand in die doderyk U prys?

PSALMS 6:8 (AFR83)

My oë het dof geword van verdriet, verswak deur wat my teëstanders my aandoen.

PSALMS 6:11 (AFR83)

Al my vyande sal beskaamd daarvan afkom, hulle sal verslae staan; in 'n oogwink sal hulle beskaamd moet padgee.

PSALMS 6:4 (AFR83)

Ek is heeltemal gedaan. Hoe lank nog, Here, voordat U uitkoms gee?

PSALMS 6:9 (AFR83)

Gee pad van my af, julle almal wat onreg doen, want die Here het ag geslaan op my geroep om hulp,

PSALMS 6:1 (AFR83)

Vir die koorleier: met snarespel; met basstem. 'n Psalm van Dawid.

PSALMS 6:5 (AFR83)

Neem my weer onder u sorg, Here, en red my lewe. Help my, want U is getrou.

PSALMS 6:10 (AFR83)

die Here het geluister na my smeking, die Here het my gebed aangeneem.

JESAJA 34:6 (AFR83)

Die swaard van die Here is vol bloed en drup van die vet: die bloed van lammers en bokramme, die niervet van skaapramme. Die Here hou 'n offerfees in Bosra, Hy rig 'n groot slagting aan in Edom.

DEUTERONOMIUM 34:6 (AFR83)

Hy het vir Moses begrawe in 'n vlakte in Moab, regoor Bet-Peor, maar tot nou toe weet niemand waar sy graf is nie.

ESEGIËL 34:6 (AFR83)

My kleinvee het rondgedwaal oor al die berge en oor al die hoë heuwels, hulle het verstrooi geraak oor die hele aarde en niemand het hulle gesoek of na hulle gevra nie.”

EKSODUS 34:6 (AFR83)

Terwyl Hy by Moses verbygaan, roep die Here: “Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.

NUMERI 34:6 (AFR83)

“Julle wesgrens is die Groot See.

JEREMIA 34:6 (AFR83)

Die profeet Jeremia het toe al hierdie woorde in Jerusalem oorgedra aan koning Sedekia van Juda.

GENESIS 34:6 (AFR83)

Toe Gamor, Sigem se pa, na Jakob toe gaan om met hom te praat oor Dina,

JOB 34:6 (AFR83)

Al het ek die reg aan my kant, word ek vir 'n leuenaar gehou. Al is ek nie skuldig nie, is ek dodelik getref.’

PSALMS 78:34 (AFR83)

Elke keer as God 'n slagting onder hulle aangerig het, het hulle na sy wil gevra, hulle bekeer en na Hom toe gekom.

PSALMS 89:34 (AFR83)

Maar my liefde sal Ek van hom nie terughou nie, my trou nie verbreek nie.

PSALMS 104:34 (AFR83)

Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.

PSALMS 105:34 (AFR83)

Hy het beveel en daar het sprinkane gekom, ontelbaar baie sprinkane.

PSALMS 106:34 (AFR83)

Hulle het nie die ander volke uitgeroei soos die Here hulle beveel het nie,

PSALMS 107:34 (AFR83)

Hy maak vrugbare grond brak oor die slegte dade van dié wat daar woon.

PSALMS 119:34 (AFR83)

Gee my insig, dat ek u wet kan gehoorsaam en dit met my hele hart kan onderhou.

PSALMS 68:34 (AFR83)

tot eer van Hom wat ry deur die hemele, die hemele wat van die begin af daar is! Hy laat sy stem, sy magtige stem, weerklink!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid