Jesus, Ek Het U Nodig

2 Dae

Voel jy 'n dringende behoefte na Jesus? Hierdie gebedsplan strek oor twee dae en is ontwerp om jou tyd alleen saam met Hom te verryk en om jou te help om na Hom uit te roep. Dit dien ook as 'n gebed om saam met die Thistlebend Bedieninge se reeks van agt aflewerings, "Jesus, ek het U nodig" te gebruik.

Uitgewer

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi