BibleProject | Nuwe Verbond, Nuwe Wysheid

BibleProject | Nuwe Verbond, Nuwe Wysheid

7 Dae

In hierdie 7 dag plan sal jy die temas van die nuwe verbond en nuwe wysheid vir Nuwe Testament gelowiges leer ken. Hebreërs vergelyk en kontrasteer Jesus met die Ou Testament figure en wys hoe Hy verhewe is bo hulle en die grootste openbaring van God se liefde en genade is. Die boek van Jakobus is uniek in die Nuwe Testament wat wysheids gesegdes deel, baie soos wat Spreuke doen, met die volgelinge van Jesus.

Ons wil graag BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com/afrikaans/

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid