BibleProject | Jesus & Die Nuwe Mensdom

BibleProject | Jesus & Die Nuwe Mensdom

7 Dae

Paulus se brief aan die Romeine is een van die mees noemenswaardige briewe van alle tye. In hierdie sewe dag plan gaan jy leer hoe Jesus 'n hele nuwe verbonds familie deur sy eie dood, opstanding en uitstorting van die Heilige Gees geskep het.

Ons wil graag BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com/afrikaans/

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid